“Waar in die wêreld, Kittie?” is ’n nuwe maandelikse kompetisie wat ons op die laaste Vrydag van elke maand gaan hou. Vertel vir ons waar dié foto geneem is en wen ’n prys. Vandeesmaand kan jy ’n R250-geskenkbewys van Kalahari wen.

Leidrade

1. Die eerste Tomb Raider-rolprent is hier geskiet.
2. Dis geleë in die land waar Angelina Jolie haar eerste kind aangeneem het.
3. Dit is die grootste tempelkompleks ter wêreld.

monnikies

Skryf só in

1. Skryf vir ons die antwoord op dié blog-inskrywing se Facebook-post se kommentaar.
2. Die eerste regte antwoord wat deur ’n gelukkige trekking gekies word, is die wenner.
3. Slegs 1 inskrywing per persoon.
4. Die sluitingsdatum vir die kompetisie is 31 Maart om 12:00.
5. Die wenner word Dinsdag 1 April op Facebook aangekondig.


Kommentaar

Your email address will not be published. Required fields are marked *

3 thoughts on “Waar in die wêreld, Kittie?