Italiaanse #ReismierAvontuur: So doen jy dit 18

Jy het gespaar, jou sente omgedraai en uiteindelik genoeg geld bymekaar geskraap om jou Europese droomvakansie te bewaarheid. Die probleem is, jy is nie eintlik iemand vir ’n begeleide toer nie, maar jy weet nie waar om te begin om jou eie toer te reël nie. By Reismier kry ek gereeld vrae oor moontlike Europese […]

'n Fiat 500 op die Piazza Del Campo in Siena.

Die Duomo oorheers Florence se stadsprofiel. Foto: Adele van der Westhuizen

In die wieg van die Renaissance 2

Wees gewaarsku, jy gaan nie Florence se skatte almal met jou eerste besoek sien nie. Dit is waarom Gert van der Westhuizen spaar om terug te keer.   Dit word soms ‘Die Wieg van die Renaissance’ genoem. Maar daar is heeltemal té veel toeriste. Te veel straatverkopers wat snert aan al wat leef en beef wil verkwansel. […]