Viñales, Kuba – landerye van tabak en groot harte

Hoe minder mense het, hoe meer gewillig is hulle om te deel, meen Carina Jooste na ‘n besoek aan die Kubaanse platteland. So sonder ’n horlosie of bestemming stap ek en my man Marc in die namiddagson by die geteerde hoofpad af. Die kamera se sluiter raas aanmekaar, maar daar’s geen manier wat hierdie stuk […]

Een van die talle vintage motors wat jy in Kuba sien.