Nashville: Kom kuier in Dolly en Willie se wêreld

Marlise Scheepers is ’n musiekmens. En vir musiekmense is ’n besoek aan Nashville, Tennessee die gelyke van ’n heilige pelgrimstog. Dis nou as jy lewendig daar uitkom. Nashville, die musiekstad. Dis die tuisdorp van countrymusiek-legende, Dolly Parton. Moet asseblief nie neersien op Dolly Parton nie, liewe vriende, sy het baie meer geld as enige een […]

Nashville7

elvis_army

Op pad na Graceland. Graceland. Memphis, Tennessee

Marlise Scheepers het die mekka van musikale pelgrimstogte besoek. Net nou die dag vat ek en twee van my Suid-Afrikaanse maters die pad Memphis toe. Graceland. Elvis, Elvis, Elvis. Ek is ‘n ou ou Elvis-fan. Nie so oud soos my Ouma nie, maar wel ‘n groter fan as my Ouma. Hier van Atlanta af vat […]