Korčula: Die ware kleure van Kroasië 2

As jy die ware Kroasië wil ervaar, vermy die groot passasierskepe en oorweeg eerder plaaslike verblyf in ’n klein vissersdorp op een van die eilande, skryf Carla Lewis-Balden. As ek terugdink aan die dorpie Lumbarda, op die oostelike deel van Korčula, ’n eiland langs Kroasië se Dalmatiese kus, sien ek vier kleure in my geestesoog: […]

Die dorpie Lumbarda.

customs_78559

“Niks om te verklaar nie, meneer!” 1

Kan jy met ’n reguit gesig vir ’n doeanebeampte vertel jy het “niks om te verklaar nie”? Carla Lewis-Balden, self ’n vaardige smokkelaar deel haar geheime.   Vetplante in tamponhouers. Botswana-biefstuk in wyndose. Vodka in waterbottels. Ek sal dit vir jou insmokkel. Wanneer ’n mens reis, moet jy leer om die stelsel ’n bietjie te […]