’n Rivier-avontuur op die Breede

Kat Potgieter het die waters van die Breederivier aangedurf tydens ’n river rafting-ekspedisie saam met OBiKWA-wyne en Bundi Adventures. As jy die waters van die Breederivier saam met Bundi Adventures wil aandurf, maak seker jou wekker is vir vroeg gestel. Die Bundi-span wil jou so gou as moontlik by hul kampeerterrein naby Worcester, rég op die skone […]

Bundi_1

Canola Fields

Die OBIKWA-Reismier-selfoonfotokompetisie se 5 finaliste 32

Hier is hulle! Ons het ons vyf gunsteling-foto’s gekies. Die wenner word Dinsdag, 11 Maart aangekondig. Samsung kraai duidelik koning onder Reismier se lesers. Al vyf ons voorlopers vir die OBiKWA-Reismier-selfoonfotokompetisie het hul inskrywings met ‘n Samsung-selfoon geneem. Die foto’s gaan vandeesweek deur ‘n paneel beoordeel word, wat bestaan uit Cornel van Heerden, ‘n bekroonde fotograaf van […]


Die OBiKWA-Reismier-selfoonfotokompetisie

Is jy ’n meester wanneer dit by selfoonfoto’s kom? Is jou vriende verbaas wanneer hulle hoor jy het ’n treffende foto met slegs jou selfoon geneem? Skryf in vir die OBiKWA-Reismier-selfoonfotokompetisie. Die tema is “Swerflus” en die foto moet ons lusmaak om ons tasse te pak en ’n nuwe avontuur aan te durf. “Ek is […]

Daar is 'n OBiKWA-wyn vir elke dag van die week.