Die dorpie Lumbarda.

Korčula: Die ware kleure van Kroasië 2

As jy die ware Kroasië wil ervaar, vermy die groot passasierskepe en oorweeg eerder plaaslike verblyf in ’n klein vissersdorp op een van die eilande, skryf Carla Lewis-Balden. As ek terugdink aan die dorpie Lumbarda, op die oostelike deel van Korčula, ’n eiland langs Kroasië se Dalmatiese kus, sien ek vier kleure in my geestesoog: […]