Kokkedoor-sjef se Syrah-wildsvleislende

Sjef Nic van Wyk, befaamde Kokkedoor-sjef meen wildsvleis en Syrah is net die regte ding om die koue te verdryf. Nic se wynkeuse vir die wintermaande wat voorlê, is die 2012 Creation Syrah. Dié elegante wyn, wat onder koel klimaatsomstandighede verbou is, is aromaties, met geure van kersies, aangevul deur peper en viooltjie. Talmende vlagies […]

Nic-van-Wyk-1

Lemon Meringue roulade by BK

Suurlemoentert-roulade van Food Routes

As die idee van ’n kookkursus tydens ’n wegbreek jou mond laat water dan is Food Routes – ’n aanlyn-gids tot verskeie ‘eet, drink, en slaap’-avonture in Suid-Afrika – net die ding om jou innerlike Mastersjef te bederf. Tydens een van Food Routes se kulinêre vakansies kan smulpape hul verlustig in kooklesse in van die mooiste areas […]


Kook só met kaas

Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gee drie maklike resepte met kaas. Franse uiesop met kaas-croutons Franse uiesop is ’n eenvoudige, ekonomiese resep, maar dit bly ’n staatmaker-dis. Die reuse kaserige croutons komplementeer die diep, aarde geure van die sop. Jy benodig 6 groot uie, in dun ringe gesny 60 ml botter 1,5 l beesaftreksel 30 […]

Arina onion soup (425x640)

Tom Yum

Tom YUM Goong-soppie

Tom Yum Goong-soppies neem die beste geure van Thailand en kombineer dit in een heerlike sop. Sjef Louis Esterhuyse van die Valley Lodge & Spa in die Magaliesberge deel sy resep.   Bestanddele Sopbasis 5 koppies (1.25 liter) hoenderaftreksel 1 stingel suurlemoengras, in fyn skyfies gekap 1 stuk galangalwortel (of vars gemmer) so groot soos […]