pic_20131126170540_924-lrg

Kapula: 5-ster lodge teen 3-ster pryse

Suid-Afrikaners wat ons buurlande se nasionale parke besoek, het gewoonlik ’n penarie: Daar is ’n groot tekort aan luukse selfsorgverblyf teen billike pryse, skryf Carla Lewis-Balden. Of jy moet jou huis se maandelikse paaiement gaan opdok by ’n lodge wat wonderlik is terwyl jy onder wit lakens van Egiptiese katoen slaap en personeel agter jou […]


Daar is ’n spinnekop op my sjampoe!

Wat is dit met ablusieblokke wat lyk asof dit die rolprentstel van Arachnophobe kan wees, wonder Carla Lewis-Balden. As ek ’n entomoloog was, sou ek al my navorsing in kampterreine se ablusiegeriewe gedoen het. Daar is amper altyd vyf tot tien verskillende spesies insekte wat teen die plafon, in hoekies of selfs in die toilet se […]

solifugae_78