15 top wêreldstede vir 2014 1

Samba saam voor die Sokker-Wêreldbeker, drink ’n cappuccino in die wêreld se nie-amptelike hipste koffiekroeg en verdwaal in interessante nagmarkte. Party van die stede is ou bekendes, ander was lelike eendjies wat onlangs opgetower is in verleidelike swane.  Yolandi Groenewald kyk na die 15 wêreldstede wat jy vanjaar by jou reisplan moet insluit   1. Kaapstad, […]

Besoek die ou gedeelte van Havana. Dis hier waar jy die klassieke motors en pragtige argitektuur gaan vind.