Toer saam met Reismier: Kersmarkte van Duitsland en Frankryk 4

Dié toer tydens die feesseisoen besoek die Kersmarkte van Strasbourg en Alsace, met ’n reisprogram wat jou gaan neem van Parys, stad van lig en liefde tot die betowering van Duitsland se Swartwoud Na ek vertel het van my doen-dit-self Italië-toer, het ek talle briewe gekry van lesers wat graag deur Europa wil reis, maar dit […]

Kaart

Filmtheater De Uitkijk, Amsterdam: Fliek in ouwêreldse weelde 2

Daar het ‘n stukkie van haar hart agtergebly by die Filmtheater Uitkijk, skryf Carike Claassen Die trem het pas vanaf die Prinsengracht-halte vertrek toe ek opkyk en die bord my oog vang. Twee swart woorde wat teen ’n gloeiende wit agtergrond pronk. Dit kan nie anders nie as om my bibliofiliese hart vinniger te laat […]

uitkyk2

El Tigre se drankies is nie te duur nie en hulle bedien gratis tapas.

Vat vyf: Goedkoop restaurante in Europese stede

Uiteet in Europa is maar ‘n duur storie, veral met die swak rand. Contiki, die toergroep wat spesialiseer in vakansies vir reisigers tussen 18 en 35 weet hoe om honger mae vol te kry, teen sakpaspryse.
 Dié restaurante bied ’n outentieke Europese eetvaring wat nie jou sak sal ruk nie. Spanje: Hola Tapas! in Madrid […]


Korčula: Die ware kleure van Kroasië 2

As jy die ware Kroasië wil ervaar, vermy die groot passasierskepe en oorweeg eerder plaaslike verblyf in ’n klein vissersdorp op een van die eilande, skryf Carla Lewis-Balden. As ek terugdink aan die dorpie Lumbarda, op die oostelike deel van Korčula, ’n eiland langs Kroasië se Dalmatiese kus, sien ek vier kleure in my geestesoog: […]

Die dorpie Lumbarda.