5 dinge wat net voëlkykers sal verstaan

Die voëlkyk-gemeenskap is so bietjie soos die jukskeispan op hoërskool. Die kinders wat daaraan deelgeneem het was vreemd en niemand kon regtig die aanloklikheid van die sport verstaan nie, meen Carla Lewis-Balden 1. Ons ry verby die luiperd, maar stop vir ’n vaal bruin voëltjie Voëlkykers is dikwels nie gewild rondom ander “normale” toeriste nie. […]

Owen Wilson, Steve Martin en Jack Black in die voëlkykfliek, 'A Big Year.'

Die sogenaamde Chicken Busse is gewoonlik vol lewende hawe. Foto: Wikimedia Commons

Op ‘n ‘chicken bus’ na Honduras

Carina Jooste vat ’n chicken bus na die die gevaarlikste land in die wêreld. Ons bring baie van ons tyd op busse deur. Soveel só dat ek nou al ’n kenner is op Sentraal-Amerikaanse landskappe. In Costa Rica moes ek seker soos ’n grootoog-springhaas in kopligte gelyk het, omdat die land net so beeldskoon is. Jy […]


Pafuri Walking Trail: Stap in die voetspore van reuse 1

Carla Lewis-Balden het die beskawing en teerpaaie agter gelaat om die Kruger op sy beste te verken: Te voet. ’n Veldgids het eenkeer vir my gesê: As jy al die paaie in Kruger Nasionale Park neem en ’n sigbaarheid van 20 meter aan elke kant bywerk, jy steeds net ’n baie klein persentasie van die […]

Die Koorsboomwoud van die Pafuri-streek.

Bundi_1

’n Rivier-avontuur op die Breede

Kat Potgieter het die waters van die Breederivier aangedurf tydens ’n river rafting-ekspedisie saam met OBiKWA-wyne en Bundi Adventures. As jy die waters van die Breederivier saam met Bundi Adventures wil aandurf, maak seker jou wekker is vir vroeg gestel. Die Bundi-span wil jou so gou as moontlik by hul kampeerterrein naby Worcester, rég op die skone […]