Toer saam met Reismier: Kersmarkte van Duitsland en Frankryk 4

Dié toer tydens die feesseisoen besoek die Kersmarkte van Strasbourg en Alsace, met ’n reisprogram wat jou gaan neem van Parys, stad van lig en liefde tot die betowering van Duitsland se Swartwoud Na ek vertel het van my doen-dit-self Italië-toer, het ek talle briewe gekry van lesers wat graag deur Europa wil reis, maar dit […]

Kaart

Die Colosseum en Romeinse Forum in Rome.

5 Maniere om makliker deur Europa te reis 22

Hierdie vyf wenke sal jou reis deur Italië (en die res van Europa) aansienlik makliker maak. 1. Koop ’n plaaslike simkaart Ek het €30 vir ’n Italiaanse simkaart betaal, wat vir my 200 gratis sms’e, 200 gratis (plaaslike) minute en 2 gigagrepe se inligting gekoop het. As jy, soos ons in ander mense se woonstelle […]


10 maniere om jou Euro’s te rek 10

Die Euro is besig om vir die Rand bloedneus te slaan en die wisselkoers kan ‘n mens soms bietjie naar laat voel. Daarom moet jy elke sent omdraai om die meeste waarde vir jou geld te kry. Ek het só geld gespaar met die #ReismierAvontuur. 1. Kry vir jou ’n stadspas Meeste groot Europese stede […]

CarlaReismier

'n Fiat 500 op die Piazza Del Campo in Siena.

Italiaanse #ReismierAvontuur: So doen jy dit 18

Jy het gespaar, jou sente omgedraai en uiteindelik genoeg geld bymekaar geskraap om jou Europese droomvakansie te bewaarheid. Die probleem is, jy is nie eintlik iemand vir ’n begeleide toer nie, maar jy weet nie waar om te begin om jou eie toer te reël nie. By Reismier kry ek gereeld vrae oor moontlike Europese […]


Tropiese toevlug: Serena Zanzibar Hotel 3

Carla Lewis-Balden beleef die eksotiese ligging van die Serena Zanzibar Hotel in Stone Town. Wanneer mense van Zanzibar praat, is die eiland se reuk gewoonlik van die eerste beskrywing wat opkom: Die skerp geur van naeltjies wat deur die seebries aangewaai word of die tropiese, bedompige reuk van van Stone Town se keisteenstegies. Vir my […]

Die werknemers by die hotel lewer uitstekende diens en is altyd reg om jou te help. Foto's: Marzahn Botha

Die botaniese tuine by Reilly's Rock. Hier kry jy skaars bok -en broodboomspesies.

Kom hê ‘n Swazi-safari

Mlilwane in Swaziland mag miskien ’n klein wildreservaat wees, maar wat dit kort in grootte, maak dit op in biodiversiteit en die verskeidenheid van avontuuraktiwiteite. Boonop is daar geen gevaarlike roofdiere nie, wat dit die ideale wegbreek vir families maak. Deur Carla Lewis-Balden Dis die goue uur in Mlilwane Nasionale Park, daardie magiese tyd van […]


Maak reg vir die Italiaanse #ReismierAvontuur 3

Carla Lewis-Balden neem haar man, skoonouers en ouers op ‘n toer deur Italië. Sy moet ook net onthou om die Rescue Remedies in te pak Om saam met familie te reis is altyd moeilik, veral as jou familie soos myne is. Ons is almal hardkoppig, uitgesproke en ons familierelletjies kan gou vir Don Corleone en […]

315017_10150458393071047_34841077_n

Yellowstone in die winter.

5 Winterwonderlande van die Noordelike Halfrond

Van Parys tot Lake Louise, sien die wêreld soos ’n gesoute reisiger. Bespreek voor 31 Augustus by Trafalgar en spaar 7.5% op jou reis Vergeet van die somer in die Noordelike Halfrond, dit is gewoonlik net ’n vertrapping wat al die groot stede in ’n mosh pit met ellelange rye verander. Die beste tyd om […]


Vyf redes waarom jy Hotel Verde moet besoek 2

Het jy ’n groen gewete en is jy ’n verantwoordelike reisiger wat poog om jou koolstofvoetspoor te verlaag? Oorweeg dan die Hotel Verde as jou volgende verblyf wanneer jy Kaapstad besoek. Deur Louise Viljoen Omgewingsbewustes wat Kaapstad gereeld besoek sal bly wees om te hoor dat Afrika se eerste én groenste hotel, Hotel Verde, slegs […]

Die ligte wat hier brand het geen impak op die omgewing nie.

Die Wensklip-seremonie.

Tintswalo Atlantic: ‘n Feniks uit die as

As alles volgens plan verloop, heropen Tintswalo Atlantic sy deure einde Oktober vanjaar sê Michelle du Plessis, besturende direkteur van Tintswalo Lodges. Deur Carla Lewis-Balden Die strandlodge in Houtbaai, wat een van Kaapstad se gesogste bestemmings was, het in Maart afgebrand, nadat die Kaap van sy ergste veldbrande in jare ervaar het. Ek het Tintswalo […]