Haarlem, Amsterdam se rustige suster 1

Amsterdam, soos meeste hoofstede kan ’n mens nogal oorweldig. Carla Lewis-Balden kies koers na die rustiger kleinsuster Haarlem, slegs 30 minute per trein vanaf die Nederlandse hoofstad. Dis 9:00 die oggend en ons is reeds pootuit. Soos lui huiskatte lê ek en my reismaat, ’n ou skoolvriendin uitgestrek in die trein op pad na Haarlem. […]

Ons vat 'n blaaskans by een van die mere.

Die Oos-Kaap is vol pragtige besienswaardighede.

Geluk met die nuwe Royal St Andrews hotel

Beste meneer Bekker Teen die tyd het die euforie van the nuwe Royal St Andrews hotel en Spa, jou nuwe hotel in Port Alfred seker bietjie gedemp. Dis mos hier waar die realiteit gewoonlik begin inskop en jy somtyds jouself begin bevraagteken. Hoe kan ’n mens ’n multi-miljoen ontwikkeling in een van Suid-Afrika se armste provinsies […]


5 sakpas naweek-wegbreke vir Valies 1

Die verblyf van Lekkeslaap kos minder as R500 per persoon per aand en is net ‘n paar ure van Pretoria en Johannesburg geleë. Clarens, Vrystaat: Fairview cottages Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-verblyf in Clarens en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Clarens is aan die voorheuwels van die Malutiberge geleë en is naby aan […]

woolly-bugger-farm

Kamp

Wenners van die #ReismierAvontuur-fotokompetisie

Hier is die wenners van die #ReismierAvontuur-fotokompetisie, geborg deur Lekkeslaap en Printwild. Eerste plek Wanneer jy na Wihan Swanepoel se foto kyk, kan jy sommer die moerkoffie ruik. Dit vang daai spesiale oomblik vas: Om na ‘n lang dag te sit, vir die son te kyk en te ontspan met ‘n blikbeker vol koffie. Marzahn […]


Blok of druk jou vakansieherinneringe met Printwild

Is jy een van daardie mense wat altyd ’n duisend vakansiefoto’s neem, maar niks uitdruk nie. Lê jou kiekies iewers op ’n hardeskyf of selfoon en gaar digitale stof op? Maak van jou vakansiefoto’s ’n kunswerk saam met Printwild, ’n maatskappy wat al jou gunsteling foto’s of afbeeldings vat en dit op doek of op akrieliese […]

Kies jou medium, doen jou EFT en binne 7-9 werksdae het jy pragtige kuns vir jou muur.

CMWW5V9VAAErQFT.jpg-large

5 finaliste van die #ReismierAvontuur-fotokompetisie 8

Hier is die vyf voorlopers vir die #ReismierAvontuur-fotokompetisie, in samewerking met Lekkeslaap en Printwild. Laat weet ons voor 27 Augustus watter foto is jou gunsteling. Die wenner wen ‘n wegbreek van sy keuse ter waarde van R2000 van Lekkeslaap. Die naaswenner wen ‘n R1000 geskenkbewys van Printwild. 1. Wiehan Swanepoel se foto beeld die lekkerste deel […]


5 Wes-Kaapse troeteldiervriendelike verblyf

As die wiel draai, is Wagter en Sokkies saam met jou in die kar? As jy nie jou vakansie sonder jou troeteldiere kan indink nie, kan jy hulle na die vyf bekostigbare bestemmings in Lekkeslaap se portefeulje neem. 1. Karoo Retreat in Oudtshoorn  Karoo Retreat is ’n pragtige Karoo-styl huis in Oudtshoorn. Dit is die […]

hondjie

Rocktail Beach Camp is in die Noorde van Natal geleë.

Raak uitgerus by Rocktail Beach Camp

By die Rocktail Beach Camp is die kanse goed dat jy eerder geitjiemis as sjokolade op jou kussing sal kry. Sy sal dit geensins anders wil hê nie, skryf Carla Lewis-Balden. Dit was ons tweede dag by die luukse strandlodge in Maputaland in KwaZulu-Natal en ek was verdiep in ’n misdaadriller in ons tent toe […]


Eerste foto’s van die #ReismierAvontuur-fotokompetisie 9

Die Reismier is opsoek na reisfoto’s wat ons opgewonde oor jou #ReismierAvonture maak. Daar is lekker pryse op die spel. Hier is solank van ons gunsteling-inskrywings. Die wenner van die kompetisie kry ’n R2 000-geskenkbewys van Lekkeslaap, om ‘n heerlike wegbreek mee te beplan. Die tweede prys is ’n R1 000 geskenkbewys van Printwild om […]

RA11_Ruben

foto

Skryf in vir die #ReismierAvontuur-fotokompetisie (Gesluit) 1

Ons wil sien wat jy met jou selfoonkamera kan doen. Skryf vandag in vir ons #ReismierAvontuur-fotokompetisie, in samewerking met Lekkeslaap en Printwild. (Die kompetisie is gesluit) Die gesegte lui “Die beste kamera is die een wat jy by jou het.” Wanneer ek deesdae kyk wat mense doen met hul selfoonfotokameras, het ek geen twyfel aan […]