Sewe wêreldstede wat jy moet besoek 2

Party is nuwe gunstelinge, ander ou staatmakers. Ons kyk na sewe wêreldstede wat jy vanjaar moet besoek. 1. Durban, Suid-Afrika Kaapstad mag miskien die wêreld se gunsteling-supermodelstad wees, maar dan is Durban die aweregse hipstersussie. Die New York Times het onlangs die stad aangewys as een van hul moetsien plekke en ons kan verstaan hoekom. Die […]

Die Rijksmuseum in Amsterdam. Foto: Wikimedia Commons

Cafe Mozart

5 beste buitelugrestaurante in die Kaapse middestad 1

In Tafelberg se skadu is daar ’n groot verskeidendheid restaurante, bistro’s en straatkafeetjies wat pragtige tuine, romantiese binnehowe en gesellige stoepe het. Noudat die weer warmer word, is dit tyd om jou somerrok aan te trek, jou vriende nader te hark en in die buitelug te kuier. Hier is ons top vyf restaurante in Kaapstad […]


Vat die pad na Namakwaland 6

Vroegtydige beplanning is ‘n vereiste wanneer jy blomme gaan kyk. Die blomtyd val gewoonlik saam met die Namaqua Quest Stage Race en verblyf kan ’n probleem wees as jy nie vroegtydig bespreek nie. Deur Leroné Lazenby. Ons reis gewoonlik ook op ’n knap begroting en soos met enige van ons reise of toere probeer ons […]

Augrabies-watervalle staan ook bekend as "Plek van Geraas."

lekkersing8

Foto-essay: Die mense van Lekkersing 1

Om aan te doen by die dorpie Lekkersing in die Richetersveld naby Port Nolloth, is soos om ‘n emmer water oor jou uitgestort te hê, meen Marzahn Botha Dit is die varsheid van menswees, die barheid van die ruwe natuur en die aardsheid  van die karakters wat jou eintlik verkwik, al kan dit skroeiend warm […]


Garden Lodge tydens sonsondergang.

Grootbos: Die beste familiehotel in die wêreld? 2

Die Britse glanstydskrif Tatler het al vir Grootbos Private Natuurreservaat aangewys as “Die beste familiehotel in die wêreld”. Om só ’n titel te dra, moet ’n plek sy slaaptydstories goed ken, meen Yolandi Groenewald. Dis duidelik dat die personeel van Grootbos gereeld met moë ouers en kriewelrige kinders te doen kry.  Die seuns is ongeduldig […]