'n Kaapse pelsrob wys sy tande tydens 'n snorkelsessie.

‘n Snorkelavontuur saam met robbe

Milton Schorr het gaan snorkel saam met robbe in Houtbaai. Ons duik begin toe Nathan Annandale van Seal Snorkeling Adventures, ’n lang rek van ’n man, oor Houtbaai-hawe se kaai na ons aangeloop toe kom. “Milton?”, vra hy, ’n regte seehond tuis in sy omgewing. “Het jy al saam met robbe geduik? Ek het nog […]


Geluk met die nuwe Royal St Andrews hotel

Beste meneer Bekker Teen die tyd het die euforie van the nuwe Royal St Andrews hotel en Spa, jou nuwe hotel in Port Alfred seker bietjie gedemp. Dis mos hier waar die realiteit gewoonlik begin inskop en jy somtyds jouself begin bevraagteken. Hoe kan ’n mens ’n multi-miljoen ontwikkeling in een van Suid-Afrika se armste provinsies […]

Die Oos-Kaap is vol pragtige besienswaardighede.

woolly-bugger-farm

5 sakpas naweek-wegbreke vir Valies 1

Die verblyf van Lekkeslaap kos minder as R500 per persoon per aand en is net ‘n paar ure van Pretoria en Johannesburg geleë. Clarens, Vrystaat: Fairview cottages Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-verblyf in Clarens en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Clarens is aan die voorheuwels van die Malutiberge geleë en is naby aan […]


5 Wes-Kaapse troeteldiervriendelike verblyf

As die wiel draai, is Wagter en Sokkies saam met jou in die kar? As jy nie jou vakansie sonder jou troeteldiere kan indink nie, kan jy hulle na die vyf bekostigbare bestemmings in Lekkeslaap se portefeulje neem. 1. Karoo Retreat in Oudtshoorn  Karoo Retreat is ’n pragtige Karoo-styl huis in Oudtshoorn. Dit is die […]

hondjie

Die ligte wat hier brand het geen impak op die omgewing nie.

Vyf redes waarom jy Hotel Verde moet besoek 2

Het jy ’n groen gewete en is jy ’n verantwoordelike reisiger wat poog om jou koolstofvoetspoor te verlaag? Oorweeg dan die Hotel Verde as jou volgende verblyf wanneer jy Kaapstad besoek. Deur Louise Viljoen Omgewingsbewustes wat Kaapstad gereeld besoek sal bly wees om te hoor dat Afrika se eerste én groenste hotel, Hotel Verde, slegs […]


Tintswalo Atlantic: ‘n Feniks uit die as

As alles volgens plan verloop, heropen Tintswalo Atlantic sy deure einde Oktober vanjaar sê Michelle du Plessis, besturende direkteur van Tintswalo Lodges. Deur Carla Lewis-Balden Die strandlodge in Houtbaai, wat een van Kaapstad se gesogste bestemmings was, het in Maart afgebrand, nadat die Kaap van sy ergste veldbrande in jare ervaar het. Ek het Tintswalo […]

Die Wensklip-seremonie.