Sewe wêreldstede wat jy moet besoek 2

Party is nuwe gunstelinge, ander ou staatmakers. Ons kyk na sewe wêreldstede wat jy vanjaar moet besoek. 1. Durban, Suid-Afrika Kaapstad mag miskien die wêreld se gunsteling-supermodelstad wees, maar dan is Durban die aweregse hipstersussie. Die New York Times het onlangs die stad aangewys as een van hul moetsien plekke en ons kan verstaan hoekom. Die […]

Die Rijksmuseum in Amsterdam. Foto: Wikimedia Commons

Is dit die grusaamste vegetariese fees in die wêreld?

As jy die woorde “vegetariese fees” hoor, dink jy heel waarskynlik aan ’n vredeliewende hipster-affêre, waar heilsame kinders rondhol met ’n mielie in hul hand terwyl hul hippie-ouers smul aan ‘n kale en-quinaoslaai. Dink weer, sê Albert van Niekerk. In Phuket, Thailand is dit heeltemal die teenoorgestelde. Dié fees is seker een van die grusaamste dinge wat […]

veggie3

15 top wêreldstede vir 2014 1

Samba saam voor die Sokker-Wêreldbeker, drink ’n cappuccino in die wêreld se nie-amptelike hipste koffiekroeg en verdwaal in interessante nagmarkte. Party van die stede is ou bekendes, ander was lelike eendjies wat onlangs opgetower is in verleidelike swane.  Yolandi Groenewald kyk na die 15 wêreldstede wat jy vanjaar by jou reisplan moet insluit   1. Kaapstad, […]

Besoek die ou gedeelte van Havana. Dis hier waar jy die klassieke motors en pragtige argitektuur gaan vind.