Een van die talle vintage motors wat jy in Kuba sien.

Viñales, Kuba – landerye van tabak en groot harte

Hoe minder mense het, hoe meer gewillig is hulle om te deel, meen Carina Jooste na ‘n besoek aan die Kubaanse platteland. So sonder ’n horlosie of bestemming stap ek en my man Marc in die namiddagson by die geteerde hoofpad af. Die kamera se sluiter raas aanmekaar, maar daar’s geen manier wat hierdie stuk […]


Cusco: Poort na die Inka-koninkryk

Cusco is die spilpunt waarom Peru se toerisme na die verlore stad van Macchu Picchu en die Urubumba Vallei draai. Carla Lewis-Balden verken dit saam met Contiki Holidays. Cusco is ’n stad van lae. Jy ervaar dit wanneer jy die keisteenstegies van die antieke stad verken. Want tussen die post-Colombiaanse argitektuur wat die Spanjaarde bo-op […]

Die hotel Tupac Yupanqui bied goeie waarde vir geld.

Die Rijksmuseum in Amsterdam. Foto: Wikimedia Commons

Sewe wêreldstede wat jy moet besoek 2

Party is nuwe gunstelinge, ander ou staatmakers. Ons kyk na sewe wêreldstede wat jy vanjaar moet besoek. 1. Durban, Suid-Afrika Kaapstad mag miskien die wêreld se gunsteling-supermodelstad wees, maar dan is Durban die aweregse hipstersussie. Die New York Times het onlangs die stad aangewys as een van hul moetsien plekke en ons kan verstaan hoekom. Die […]


Die sogenaamde Chicken Busse is gewoonlik vol lewende hawe. Foto: Wikimedia Commons

Op ‘n ‘chicken bus’ na Honduras

Carina Jooste vat ’n chicken bus na die die gevaarlikste land in die wêreld. Ons bring baie van ons tyd op busse deur. Soveel só dat ek nou al ’n kenner is op Sentraal-Amerikaanse landskappe. In Costa Rica moes ek seker soos ’n grootoog-springhaas in kopligte gelyk het, omdat die land net so beeldskoon is. Jy […]


Ontdek Ernest Hemingway se Key West

Marlise Scheepers hang uit saam met honderde Hemingway-doppelgängers tydens die skrywer se 114ste verjaarsdag in Key West, Florida. Die klassieke skrywer Ernest Hemingway het in die 1930’s in Key West, Florida gebly. Somtyds het hy bietjie in tyd in Kuba verwyl en dan weer in Key West. Dié eiland maak deel uit van die Coral […]

Elke jaar met die skrywer se verjaarsdag ruk daar honderde Hemingway-doppelgängers op na Key West. Foto: Andy Newman, REUTERS

Panama

Panama: Cuba Libres het nie brieke op Bocas-eiland nie.

Die eiland, Bocas del Tora in Panama is ’n paradys van seesterre, eenrat Cruiser-fietse en happy hours, skryf Carina Jooste. Reiswenk nommer een in Sentraal-Amerika: Pak jou pluisstofbaadjie in wanneer jy ’n nagbus na ’n nuwe bestemming neem. En ’n tweeliter bottel sherry. Suiwer alkohol sal ook werk. Die gemiddelde temperatuur op die nagbus wat […]


Nashville: Kom kuier in Dolly en Willie se wêreld

Marlise Scheepers is ’n musiekmens. En vir musiekmense is ’n besoek aan Nashville, Tennessee die gelyke van ’n heilige pelgrimstog. Dis nou as jy lewendig daar uitkom. Nashville, die musiekstad. Dis die tuisdorp van countrymusiek-legende, Dolly Parton. Moet asseblief nie neersien op Dolly Parton nie, liewe vriende, sy het baie meer geld as enige een […]

Nashville7

Van Airbnb se gashere gaan uit hul pad om hul gaste tuis te laat voel.

’n Bly soos ’n local met Airbnb 2

Oos wes, tuis bes. Of so glo Airbnb, die multimiljoenrand-huisuitverhuringdiens wat ’n opskudding in die hotelbedryf veroorsaak. Yolandi Groenewald vertel meer. Luukse, maar onpersoonlike hotelkamers is ou nuus. Deesdae is die beddens van vreemdelinge die nuwe Hilton. Al wat ’n local is in stede soos Stockholm, San Francisco, Parys of Tokio verhuur nou ’n woonstel of gastekamer om ’n vinnige […]