So lyk die Clooneys se wittebroodsvilla 1

Ons vir jou hoe lyk George en Amal se R57 000 per aand-wittebroodsvilla Gewonder waar George Clooney en Amal Alamuddin gaan uitspan het na hul uitspattige troue in Venesië? Die paartjie het besluit om hul wittebrood deur te bring op North Island, ’n luukse eko-oord in die Seychelle, berig The Telegraph. North, soos dit plaaslik bekend […]

As jy lus is vir 'n romantiese blaaskans, sal min uitsigte dié van die dagbed tussen die boomtoppe kan top.

lekkersing8

Foto-essay: Die mense van Lekkersing 1

Om aan te doen by die dorpie Lekkersing in die Richetersveld naby Port Nolloth, is soos om ‘n emmer water oor jou uitgestort te hê, meen Marzahn Botha Dit is die varsheid van menswees, die barheid van die ruwe natuur en die aardsheid  van die karakters wat jou eintlik verkwik, al kan dit skroeiend warm […]


Grootbos: Die beste familiehotel in die wêreld? 2

Die Britse glanstydskrif Tatler het al vir Grootbos Private Natuurreservaat aangewys as “Die beste familiehotel in die wêreld”. Om só ’n titel te dra, moet ’n plek sy slaaptydstories goed ken, meen Yolandi Groenewald. Dis duidelik dat die personeel van Grootbos gereeld met moë ouers en kriewelrige kinders te doen kry.  Die seuns is ongeduldig […]

Garden Lodge tydens sonsondergang.

Pafuri Walking Trail: Stap in die voetspore van reuse 1

Carla Lewis-Balden het die beskawing en teerpaaie agter gelaat om die Kruger op sy beste te verken: Te voet. ’n Veldgids het eenkeer vir my gesê: As jy al die paaie in Kruger Nasionale Park neem en ’n sigbaarheid van 20 meter aan elke kant bywerk, jy steeds net ’n baie klein persentasie van die […]

Die Koorsboomwoud van die Pafuri-streek.

Colombia se LA-33

Bushfire Swaziland: So asof die lewe ’n musiekfees is

Musiekfeeste dóén goeters aan ’n mens se gemoed, skryf Hannes Myburgh ná ’n naweek by Bushfire, Swaziland se grootste musiekfees. Kortstondig hou ons hande vas, ’n paar sekondes van ironiese hartseer solidariteit terwyl vrolike Salsa-ritmes oor die wiegende skare spoel in die wye Swazi-vallei. Verlore liefdes, myne akkuut, hare ’n langdurige hopelose hoop, en die […]


Musiek in Swaziland se berge  

Swaziland se wye Ezulwini-vallei speel jaarliks gasheer vir dié koninkryk se internasionale Bushfire-musiekfees. Duisende toeskouers stroom die naweek na House on Fire, ’n plaas -en feesterrein waarvan die geboue ’n mens aan die skeppings van die eksentrieke Spaanse argitek, Antoni Gaudi herinner. Hier word daar ’n naweek lank tussen die mielie-en suikerrietplantasies makietie gehou, terwyl musikante en ander […]

Kuns, kultuur, karakter - Swaziland maak reg vir die internasionale Bushfire-musiekfees. Foto: Verskaf