'n Kaapse pelsrob wys sy tande tydens 'n snorkelsessie.

‘n Snorkelavontuur saam met robbe

Milton Schorr het gaan snorkel saam met robbe in Houtbaai. Ons duik begin toe Nathan Annandale van Seal Snorkeling Adventures, ’n lang rek van ’n man, oor Houtbaai-hawe se kaai na ons aangeloop toe kom. “Milton?”, vra hy, ’n regte seehond tuis in sy omgewing. “Het jy al saam met robbe geduik? Ek het nog […]


Ons vat 'n blaaskans by een van die mere.

Haarlem, Amsterdam se rustige suster 1

Amsterdam, soos meeste hoofstede kan ’n mens nogal oorweldig. Carla Lewis-Balden kies koers na die rustiger kleinsuster Haarlem, slegs 30 minute per trein vanaf die Nederlandse hoofstad. Dis 9:00 die oggend en ons is reeds pootuit. Soos lui huiskatte lê ek en my reismaat, ’n ou skoolvriendin uitgestrek in die trein op pad na Haarlem. […]


Geluk met die nuwe Royal St Andrews hotel

Beste meneer Bekker Teen die tyd het die euforie van the nuwe Royal St Andrews hotel en Spa, jou nuwe hotel in Port Alfred seker bietjie gedemp. Dis mos hier waar die realiteit gewoonlik begin inskop en jy somtyds jouself begin bevraagteken. Hoe kan ’n mens ’n multi-miljoen ontwikkeling in een van Suid-Afrika se armste provinsies […]

Die Oos-Kaap is vol pragtige besienswaardighede.

woolly-bugger-farm

5 sakpas naweek-wegbreke vir Valies 1

Die verblyf van Lekkeslaap kos minder as R500 per persoon per aand en is net ‘n paar ure van Pretoria en Johannesburg geleë. Clarens, Vrystaat: Fairview cottages Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-verblyf in Clarens en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Clarens is aan die voorheuwels van die Malutiberge geleë en is naby aan […]