Sewe wêreldstede wat jy moet besoek 2

Party is nuwe gunstelinge, ander ou staatmakers. Ons kyk na sewe wêreldstede wat jy vanjaar moet besoek. 1. Durban, Suid-Afrika Kaapstad mag miskien die wêreld se gunsteling-supermodelstad wees, maar dan is Durban die aweregse hipstersussie. Die New York Times het onlangs die stad aangewys as een van hul moetsien plekke en ons kan verstaan hoekom. Die […]

Die Rijksmuseum in Amsterdam. Foto: Wikimedia Commons

lekkersing8

Foto-essay: Die mense van Lekkersing 1

Om aan te doen by die dorpie Lekkersing in die Richetersveld naby Port Nolloth, is soos om ‘n emmer water oor jou uitgestort te hê, meen Marzahn Botha Dit is die varsheid van menswees, die barheid van die ruwe natuur en die aardsheid  van die karakters wat jou eintlik verkwik, al kan dit skroeiend warm […]


unnamed-5

Vyf finaliste van die #MySA-fotokompetisie 18

Hier is hulle! Die Reismier het kopgekrap en gekibbel en besluit dit is die vyf foto’s wat die #MySA-tema die beste uitbeeld. “Straatmusikante”, Johnny Barrington Suid-Afrika is ’n diverse land en dit word pragtig uitgebeeld in Johnny se foto. “Die twee mans is straatmusikante en lede van Mr Pietersen and The Guys-groep,” sê hy. Ons […]


Vat vyf: Goedkoop restaurante in Europese stede

Uiteet in Europa is maar ‘n duur storie, veral met die swak rand. Contiki, die toergroep wat spesialiseer in vakansies vir reisigers tussen 18 en 35 weet hoe om honger mae vol te kry, teen sakpaspryse.
 Dié restaurante bied ’n outentieke Europese eetvaring wat nie jou sak sal ruk nie. Spanje: Hola Tapas! in Madrid […]

El Tigre se drankies is nie te duur nie en hulle bedien gratis tapas.

Renosterberg

Eerste foto’s van #MySA-fotokompetisie 2

Hier is die eerste foto’s van die #MySA-fotokompetisie, geborg deur Cape Union Mart. Skryf in en wen jou gedeelte van R5000 se geskenkbewyse. Die Reismier en Cape Union Mart is opsoek na reisfoto’s wat die skoonheid Suid-Afrika uitbeeld. Daar is lekker pryse op die spel. Die wenner van die kompetisie kry ’n R3 000-geskenkbewys van Cape […]