Blok of druk jou vakansieherinneringe met Printwild

Is jy een van daardie mense wat altyd ’n duisend vakansiefoto’s neem, maar niks uitdruk nie. Lê jou kiekies iewers op ’n hardeskyf of selfoon en gaar digitale stof op? Maak van jou vakansiefoto’s ’n kunswerk saam met Printwild, ’n maatskappy wat al jou gunsteling foto’s of afbeeldings vat en dit op doek of op akrieliese […]

Kies jou medium, doen jou EFT en binne 7-9 werksdae het jy pragtige kuns vir jou muur.

CMWW5V9VAAErQFT.jpg-large

5 finaliste van die #ReismierAvontuur-fotokompetisie 8

Hier is die vyf voorlopers vir die #ReismierAvontuur-fotokompetisie, in samewerking met Lekkeslaap en Printwild. Laat weet ons voor 27 Augustus watter foto is jou gunsteling. Die wenner wen ‘n wegbreek van sy keuse ter waarde van R2000 van Lekkeslaap. Die naaswenner wen ‘n R1000 geskenkbewys van Printwild. 1. Wiehan Swanepoel se foto beeld die lekkerste deel […]


5 Wes-Kaapse troeteldiervriendelike verblyf

As die wiel draai, is Wagter en Sokkies saam met jou in die kar? As jy nie jou vakansie sonder jou troeteldiere kan indink nie, kan jy hulle na die vyf bekostigbare bestemmings in Lekkeslaap se portefeulje neem. 1. Karoo Retreat in Oudtshoorn  Karoo Retreat is ’n pragtige Karoo-styl huis in Oudtshoorn. Dit is die […]

hondjie

RA11_Ruben

Eerste foto’s van die #ReismierAvontuur-fotokompetisie 9

Die Reismier is opsoek na reisfoto’s wat ons opgewonde oor jou #ReismierAvonture maak. Daar is lekker pryse op die spel. Hier is solank van ons gunsteling-inskrywings. Die wenner van die kompetisie kry ’n R2 000-geskenkbewys van Lekkeslaap, om ‘n heerlike wegbreek mee te beplan. Die tweede prys is ’n R1 000 geskenkbewys van Printwild om […]


Tonele by die Victoria-waterval.

Die beste adres by die Victoria-waterval 1

Die Victoria Falls Safari Lodge (VFSL) is perfek vir gesinne met kinders. Die lodge is geleë op ’n heuwel wat oor die Victoria Falls-bewaringsgebied uitkyk. Wanneer die Zambezirivier op sy sterkste loop, kan jy in die verte die sproei van “die rook wat dreun” sien. Deur Carla Lewis-Balden Wanneer mense die Victoria watervalle besoek, het hul […]