Daar ver in die Sentraal-Kalahari

Die Defender beur vorentoe deur die dik, oneweredige sand. Binnekant word Carla Lewis-Balden se tandestopsels omtrent losgeskud deur die slegte pad.   Dis September en dis dróóg in Botwana. Donkies en beeste staan lusteloos in die warm son, met ribbes soos xylofone. Ons is op pad na die Matswere-hek, die poort na die Sentraal-Kalahari Nasionale Park. Die […]

Daar ver in die Sentraal-Kalahari

Daar is ’n spinnekop op my sjampoe!

Wat is dit met ablusieblokke wat lyk asof dit die rolprentstel van Arachnophobe kan wees, wonder Carla Lewis-Balden. As ek ’n entomoloog was, sou ek al my navorsing in kampterreine se ablusiegeriewe gedoen het. Daar is amper altyd vyf tot tien verskillende spesies insekte wat teen die plafon, in hoekies of selfs in die toilet se […]

solifugae_78

Musiek in die berge

Sjebien-bande buite Bergville

Drie Bosvelders ry tesame. So saam-saam het hulle met kronkelpaadjies berge en dale ontdek, slaggate trotseer en soos wafferse sjebien-queens saam met die plaaslike adel ’n bier of twee gedrink. Annami en Claudi Mailovich skryf oor hul Drakensbergse avontuur saam met die soutie, Tracy Cleet.


’n Rivier-avontuur op die Breede

Kat Potgieter het die waters van die Breederivier aangedurf tydens ’n river rafting-ekspedisie saam met OBiKWA-wyne en Bundi Adventures. As jy die waters van die Breederivier saam met Bundi Adventures wil aandurf, maak seker jou wekker is vir vroeg gestel. Die Bundi-span wil jou so gou as moontlik by hul kampeerterrein naby Worcester, rég op die skone […]

Bundi_1

Daar is 'n OBiKWA-wyn vir elke dag van die week.

Hier is die wenner van die OBiKWA-Reismier-fotokompetisie 2

Die wenner van die OBiKWA-Reismier-selfoonfotokompetisie is Mauritz en Lerone Lazenby se foto van ‘n veld vol Canolablomme. “Ek en my man het in 2013 die Kaap besoek,” vertel Lerone.  Ons vir die naweek van Kaapstad na Stilbaai toe gery en is verstom gelaat deur die plate en plate Canolablomme.  Ek is ‘n deeltydse fotograaf en […]


Tom YUM Goong-soppie

Tom Yum Goong-soppies neem die beste geure van Thailand en kombineer dit in een heerlike sop. Sjef Louis Esterhuyse van die Valley Lodge & Spa in die Magaliesberge deel sy resep.   Bestanddele Sopbasis 5 koppies (1.25 liter) hoenderaftreksel 1 stingel suurlemoengras, in fyn skyfies gekap 1 stuk galangalwortel (of vars gemmer) so groot soos […]

Tom Yum