‘Italië ween vir sy kampioene’

Die afrigters en 18 lede van Il Grande Torino, die Italiaanse stad Turyn se sokkertrots is 65 jaar gelede in ’n vliegongeluk uitgewis. In ’n besoek aan Italië het sokkerliefhebber Gert van der Westhuizen dié stad besoek en aan dié vergange helde gaan eer betoon. Op ’n heuwel aan die oostekant van Turyn, op sowat 700 meter die […]

Gedenkteken: Il Grande Torino

Maputo

Maputo: Wenke vir ’n nuweling 2

Die buitelandse korrespondent Hannes Myburgh het die fout gemaak om in die donker by sy nuwe blyplek aan te kom. ’n Vreemde land, ’n nuwe taal en versengende hitte het hom in Maputo begroet. Hy skryf hoekom sy eerste goeie indrukke van dié kusstad eers die volgende oggend kon kom. Kyk, twee dinge vermy jy wanneer jy […]


Daar is ’n spinnekop op my sjampoe!

Wat is dit met ablusieblokke wat lyk asof dit die rolprentstel van Arachnophobe kan wees, wonder Carla Lewis-Balden. As ek ’n entomoloog was, sou ek al my navorsing in kampterreine se ablusiegeriewe gedoen het. Daar is amper altyd vyf tot tien verskillende spesies insekte wat teen die plafon, in hoekies of selfs in die toilet se […]

solifugae_78