Haarlem, Amsterdam se rustige suster 1

Amsterdam, soos meeste hoofstede kan ’n mens nogal oorweldig. Carla Lewis-Balden kies koers na die rustiger kleinsuster Haarlem, slegs 30 minute per trein vanaf die Nederlandse hoofstad. Dis 9:00 die oggend en ons is reeds pootuit. Soos lui huiskatte lê ek en my reismaat, ’n ou skoolvriendin uitgestrek in die trein op pad na Haarlem. […]

Ons vat 'n blaaskans by een van die mere.