Geluk met die nuwe Royal St Andrews hotel

Beste meneer Bekker Teen die tyd het die euforie van the nuwe Royal St Andrews hotel en Spa, jou nuwe hotel in Port Alfred seker bietjie gedemp. Dis mos hier waar die realiteit gewoonlik begin inskop en jy somtyds jouself begin bevraagteken. Hoe kan ’n mens ’n multi-miljoen ontwikkeling in een van Suid-Afrika se armste provinsies […]

Die Oos-Kaap is vol pragtige besienswaardighede.

woolly-bugger-farm

5 sakpas naweek-wegbreke vir Valies 1

Die verblyf van Lekkeslaap kos minder as R500 per persoon per aand en is net ‘n paar ure van Pretoria en Johannesburg geleë. Clarens, Vrystaat: Fairview cottages Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-verblyf in Clarens en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante. Clarens is aan die voorheuwels van die Malutiberge geleë en is naby aan […]


Kies jou medium, doen jou EFT en binne 7-9 werksdae het jy pragtige kuns vir jou muur.

Blok of druk jou vakansieherinneringe met Printwild

Is jy een van daardie mense wat altyd ’n duisend vakansiefoto’s neem, maar niks uitdruk nie. Lê jou kiekies iewers op ’n hardeskyf of selfoon en gaar digitale stof op? Maak van jou vakansiefoto’s ’n kunswerk saam met Printwild, ’n maatskappy wat al jou gunsteling foto’s of afbeeldings vat en dit op doek of op akrieliese […]