5 finaliste van die #ReismierAvontuur-fotokompetisie 8

Hier is die vyf voorlopers vir die #ReismierAvontuur-fotokompetisie, in samewerking met Lekkeslaap en Printwild. Laat weet ons voor 27 Augustus watter foto is jou gunsteling. Die wenner wen ‘n wegbreek van sy keuse ter waarde van R2000 van Lekkeslaap. Die naaswenner wen ‘n R1000 geskenkbewys van Printwild. 1. Wiehan Swanepoel se foto beeld die lekkerste deel […]

CMWW5V9VAAErQFT.jpg-large

hondjie

5 Wes-Kaapse troeteldiervriendelike verblyf

As die wiel draai, is Wagter en Sokkies saam met jou in die kar? As jy nie jou vakansie sonder jou troeteldiere kan indink nie, kan jy hulle na die vyf bekostigbare bestemmings in Lekkeslaap se portefeulje neem. 1. Karoo Retreat in Oudtshoorn  Karoo Retreat is ’n pragtige Karoo-styl huis in Oudtshoorn. Dit is die […]


Raak uitgerus by Rocktail Beach Camp

By die Rocktail Beach Camp is die kanse goed dat jy eerder geitjiemis as sjokolade op jou kussing sal kry. Sy sal dit geensins anders wil hê nie, skryf Carla Lewis-Balden. Dit was ons tweede dag by die luukse strandlodge in Maputaland in KwaZulu-Natal en ek was verdiep in ’n misdaadriller in ons tent toe […]

Rocktail Beach Camp is in die Noorde van Natal geleë.