Tropiese toevlug: Serena Zanzibar Hotel 3

Carla Lewis-Balden beleef die eksotiese ligging van die Serena Zanzibar Hotel in Stone Town. Wanneer mense van Zanzibar praat, is die eiland se reuk gewoonlik van die eerste beskrywing wat opkom: Die skerp geur van naeltjies wat deur die seebries aangewaai word of die tropiese, bedompige reuk van van Stone Town se keisteenstegies. Vir my […]

Die werknemers by die hotel lewer uitstekende diens en is altyd reg om jou te help. Foto's: Marzahn Botha