Viñales, Kuba – landerye van tabak en groot harte

Hoe minder mense het, hoe meer gewillig is hulle om te deel, meen Carina Jooste na ‘n besoek aan die Kubaanse platteland. So sonder ’n horlosie of bestemming stap ek en my man Marc in die namiddagson by die geteerde hoofpad af. Die kamera se sluiter raas aanmekaar, maar daar’s geen manier wat hierdie stuk […]

Een van die talle vintage motors wat jy in Kuba sien.

Tonele by die Victoria-waterval.

Die beste adres by die Victoria-waterval 1

Die Victoria Falls Safari Lodge (VFSL) is perfek vir gesinne met kinders. Die lodge is geleë op ’n heuwel wat oor die Victoria Falls-bewaringsgebied uitkyk. Wanneer die Zambezirivier op sy sterkste loop, kan jy in die verte die sproei van “die rook wat dreun” sien. Deur Carla Lewis-Balden Wanneer mense die Victoria watervalle besoek, het hul […]