Waarom ek aanhou om Zimbabwe te ondersteun 1

Zimbabwe is besig om ‘n bloeitydperk in toerisme te beleef. Carla Lewis-Balden verduidelik waarom dit tyd is om die land te besoek. So paar weke terug het ek ’n artikel geskryf vir ’n Afrikaanse Sondagkoerant oor doendinge by die Victoria-watervalle. Die twiets het gou begin deurkom van my lesers. “Ek sal liewers die Zambiese kant […]

vicblog7

Is dit die grusaamste vegetariese fees in die wêreld?

As jy die woorde “vegetariese fees” hoor, dink jy heel waarskynlik aan ’n vredeliewende hipster-affêre, waar heilsame kinders rondhol met ’n mielie in hul hand terwyl hul hippie-ouers smul aan ‘n kale en-quinaoslaai. Dink weer, sê Albert van Niekerk. In Phuket, Thailand is dit heeltemal die teenoorgestelde. Dié fees is seker een van die grusaamste dinge wat […]

veggie3