Die Victoria-waterval vir sissies
Victoria Falls word beskou as Afrika se hoofstad van adrenalien. As jy egter nie opgewonde raak oor die idee om jouself by ’n brug af te gooi of deur ’n maalkolk van wit waters gespoel te word nie is daar steeds baie om te doen. Carla Lewis-Balden vat dit rustig by die Rook wat Brul. […]