Die sogenaamde Chicken Busse is gewoonlik vol lewende hawe. Foto: Wikimedia Commons

Op ‘n ‘chicken bus’ na Honduras

Carina Jooste vat ’n chicken bus na die die gevaarlikste land in die wêreld. Ons bring baie van ons tyd op busse deur. Soveel só dat ek nou al ’n kenner is op Sentraal-Amerikaanse landskappe. In Costa Rica moes ek seker soos ’n grootoog-springhaas in kopligte gelyk het, omdat die land net so beeldskoon is. Jy […]


‘n ‘Local’ se gids tot Graskop

Gerda van den Bos, ’n Graskop-inwoner vertel van haar gunsteling-doendinge in die pragtige dorpie. Soms vergeet ek, ek bly in ‘n vakansiedorp. Dis nie moeilik om te begryp waarom reisigers gaande is oor Graskop nie. Ek dink dit is die omgewing. Ons sit hier tussen die berge, bo-op die Platorand. Kyk in enige rigting en […]

Die pragtige uitsig by God's Window.