Garden Lodge tydens sonsondergang.

Grootbos: Die beste familiehotel in die wêreld? 2

Die Britse glanstydskrif Tatler het al vir Grootbos Private Natuurreservaat aangewys as “Die beste familiehotel in die wêreld”. Om só ’n titel te dra, moet ’n plek sy slaaptydstories goed ken, meen Yolandi Groenewald. Dis duidelik dat die personeel van Grootbos gereeld met moë ouers en kriewelrige kinders te doen kry.  Die seuns is ongeduldig […]


Pafuri Walking Trail: Stap in die voetspore van reuse 1

Carla Lewis-Balden het die beskawing en teerpaaie agter gelaat om die Kruger op sy beste te verken: Te voet. ’n Veldgids het eenkeer vir my gesê: As jy al die paaie in Kruger Nasionale Park neem en ’n sigbaarheid van 20 meter aan elke kant bywerk, jy steeds net ’n baie klein persentasie van die […]

Die Koorsboomwoud van die Pafuri-streek.

Elke jaar met die skrywer se verjaarsdag ruk daar honderde Hemingway-doppelgängers op na Key West. Foto: Andy Newman, REUTERS

Ontdek Ernest Hemingway se Key West

Marlise Scheepers hang uit saam met honderde Hemingway-doppelgängers tydens die skrywer se 114ste verjaarsdag in Key West, Florida. Die klassieke skrywer Ernest Hemingway het in die 1930’s in Key West, Florida gebly. Somtyds het hy bietjie in tyd in Kuba verwyl en dan weer in Key West. Dié eiland maak deel uit van die Coral […]


Filmtheater De Uitkijk, Amsterdam: Fliek in ouwêreldse weelde 2

Daar het ‘n stukkie van haar hart agtergebly by die Filmtheater Uitkijk, skryf Carike Claassen Die trem het pas vanaf die Prinsengracht-halte vertrek toe ek opkyk en die bord my oog vang. Twee swart woorde wat teen ’n gloeiende wit agtergrond pronk. Dit kan nie anders nie as om my bibliofiliese hart vinniger te laat […]

uitkyk2