Umbrië: Die pad na pasta 2

As jy vir ’n paar weke Tim Noakes se hoë proteïene-dieet gevolg het, is ’n besoek aan Umbrië, Italië die gelyke van ’n dwelmverslaafde wat terugkeer na ’n opiumhool, meen Carla Lewis-Balden. Die eerste paar dae van die Insight Vacations-toer het ek sterk probeer staan. Ek het kalfvleis saltimbocca eerder as pasta gekies, koue vleis […]

Die tempel van Minerva in Assisi.

‘Italië ween vir sy kampioene’

Die afrigters en 18 lede van Il Grande Torino, die Italiaanse stad Turyn se sokkertrots is 65 jaar gelede in ’n vliegongeluk uitgewis. In ’n besoek aan Italië het sokkerliefhebber Gert van der Westhuizen dié stad besoek en aan dié vergange helde gaan eer betoon. Op ’n heuwel aan die oostekant van Turyn, op sowat 700 meter die […]

Gedenkteken: Il Grande Torino

Die Drakensberge

Dagboek van ’n stapper 3

Cathedral-piek is een van die juwele van die Drakensberge, maar vir sommige is dit hoe jy daar kom wat saakmaak. Jana du Plessis is geneig om die lang pad te kies en was nog nooit spyt nie. Die Drakensberge is meer as 200 miljoen jaar oud.  As ’n mens jou voete op die antieke basalt […]