Daar ver in die Sentraal-Kalahari

Die Defender beur vorentoe deur die dik, oneweredige sand. Binnekant word Carla Lewis-Balden se tandestopsels omtrent losgeskud deur die slegte pad.   Dis September en dis dróóg in Botwana. Donkies en beeste staan lusteloos in die warm son, met ribbes soos xylofone. Ons is op pad na die Matswere-hek, die poort na die Sentraal-Kalahari Nasionale Park. Die […]

Daar ver in die Sentraal-Kalahari

Maputo

Maputo: Wenke vir ’n nuweling 2

Die buitelandse korrespondent Hannes Myburgh het die fout gemaak om in die donker by sy nuwe blyplek aan te kom. ’n Vreemde land, ’n nuwe taal en versengende hitte het hom in Maputo begroet. Hy skryf hoekom sy eerste goeie indrukke van dié kusstad eers die volgende oggend kon kom. Kyk, twee dinge vermy jy wanneer jy […]


Kook só met kaas

Landbouweekblad se kosredakteur Arina du Plessis gee drie maklike resepte met kaas. Franse uiesop met kaas-croutons Franse uiesop is ’n eenvoudige, ekonomiese resep, maar dit bly ’n staatmaker-dis. Die reuse kaserige croutons komplementeer die diep, aarde geure van die sop. Jy benodig 6 groot uie, in dun ringe gesny 60 ml botter 1,5 l beesaftreksel 30 […]

Arina onion soup (425x640)

Só spaar Suid-Afrikaners wanneer hul reis

Hulle neem ’n oornag-bus om die koste van verblyf af te bring, of maak gebruik van ’n begroting-app om hul onkostes te sny. Volgens ’n onlangse Travelstart-steekproef is Suid-Afrikaners heel vindingryk wanneer dit by geld spaar en reis kom. Suid-Afrikaners het dit moeilik wanneer hulle landuit reis. Die rand het die afgelope tyd ’n bloedneus […]

Travel_Money_Saving_PR

Die dorpie Lumbarda.

Korčula: Die ware kleure van Kroasië 2

As jy die ware Kroasië wil ervaar, vermy die groot passasierskepe en oorweeg eerder plaaslike verblyf in ’n klein vissersdorp op een van die eilande, skryf Carla Lewis-Balden. As ek terugdink aan die dorpie Lumbarda, op die oostelike deel van Korčula, ’n eiland langs Kroasië se Dalmatiese kus, sien ek vier kleure in my geestesoog: […]


Kapula: 5-ster lodge teen 3-ster pryse

Suid-Afrikaners wat ons buurlande se nasionale parke besoek, het gewoonlik ’n penarie: Daar is ’n groot tekort aan luukse selfsorgverblyf teen billike pryse, skryf Carla Lewis-Balden. Of jy moet jou huis se maandelikse paaiement gaan opdok by ’n lodge wat wonderlik is terwyl jy onder wit lakens van Egiptiese katoen slaap en personeel agter jou […]

pic_20131126170540_924-lrg