Tom Yum

Tom YUM Goong-soppie

Tom Yum Goong-soppies neem die beste geure van Thailand en kombineer dit in een heerlike sop. Sjef Louis Esterhuyse van die Valley Lodge & Spa in die Magaliesberge deel sy resep.   Bestanddele Sopbasis 5 koppies (1.25 liter) hoenderaftreksel 1 stingel suurlemoengras, in fyn skyfies gekap 1 stuk galangalwortel (of vars gemmer) so groot soos […]


Die OBiKWA-Reismier-selfoonfotokompetisie

Is jy ’n meester wanneer dit by selfoonfoto’s kom? Is jou vriende verbaas wanneer hulle hoor jy het ’n treffende foto met slegs jou selfoon geneem? Skryf in vir die OBiKWA-Reismier-selfoonfotokompetisie. Die tema is “Swerflus” en die foto moet ons lusmaak om ons tasse te pak en ’n nuwe avontuur aan te durf. “Ek is […]

Daar is 'n OBiKWA-wyn vir elke dag van die week.

Besoek die ou gedeelte van Havana. Dis hier waar jy die klassieke motors en pragtige argitektuur gaan vind.

15 top wêreldstede vir 2014 1

Samba saam voor die Sokker-Wêreldbeker, drink ’n cappuccino in die wêreld se nie-amptelike hipste koffiekroeg en verdwaal in interessante nagmarkte. Party van die stede is ou bekendes, ander was lelike eendjies wat onlangs opgetower is in verleidelike swane.  Yolandi Groenewald kyk na die 15 wêreldstede wat jy vanjaar by jou reisplan moet insluit   1. Kaapstad, […]