elvis_army

Op pad na Graceland. Graceland. Memphis, Tennessee

Marlise Scheepers het die mekka van musikale pelgrimstogte besoek. Net nou die dag vat ek en twee van my Suid-Afrikaanse maters die pad Memphis toe. Graceland. Elvis, Elvis, Elvis. Ek is ‘n ou ou Elvis-fan. Nie so oud soos my Ouma nie, maar wel ‘n groter fan as my Ouma. Hier van Atlanta af vat […]


In die wieg van die Renaissance 2

Wees gewaarsku, jy gaan nie Florence se skatte almal met jou eerste besoek sien nie. Dit is waarom Gert van der Westhuizen spaar om terug te keer.   Dit word soms ‘Die Wieg van die Renaissance’ genoem. Maar daar is heeltemal té veel toeriste. Te veel straatverkopers wat snert aan al wat leef en beef wil verkwansel. […]

Die Duomo oorheers Florence se stadsprofiel. Foto: Adele van der Westhuizen

“Niks om te verklaar nie, meneer!” 1

Kan jy met ’n reguit gesig vir ’n doeanebeampte vertel jy het “niks om te verklaar nie”? Carla Lewis-Balden, self ’n vaardige smokkelaar deel haar geheime.   Vetplante in tamponhouers. Botswana-biefstuk in wyndose. Vodka in waterbottels. Ek sal dit vir jou insmokkel. Wanneer ’n mens reis, moet jy leer om die stelsel ’n bietjie te […]

customs_78559

Pongracz Rose with heart tartlet 002 LR-2

Altyd tyd vir ’n tert en vonkelwyn

Bessies en vonkelwyn vir jou Vaaltyn Die bessietert-resep van Pongrácz is eintlik bedoel vir Valentynsdag, maar jy hoef nie ’n spesiale dag te hê om tert te eet en vonkelwyn te drink nie. Bedien die bessietertjies saam met Pongrácz se Rosé.   Bessietertjies Maak agt medium-grootte en 20 happie-grootte tertjies.   Deeg 225 g botter […]